Daar is iets wat ek op die hart het, vir lank nou al. Dis nie maklik om te sê nie, vir al vir my volk wat vasklou aan hoop en geloof en ‘n verwagting om te oorleef in ‘n komende oordeel in die land en in die wêreld soos ons dit nou ken.
Geskryf deur: Thys Marais
Ek het geweldig baie opleeswerk en navorsing gedoen oor oorloë en die geskiedenis van die wêreld, en glo my, ek het nog net ‘n fraksie gesien van wat geskiedenis opgelewer het.
Maar net wat ek al gesien en nagevors het, is om die minste te sê, was afgryslike gevolge vir die inwoners van hierdie planeet.
Ek gaan nie te ver teruggaan nie, meestal 125 jaar terug.
Ons almal weet wat het met die boere gebeur in 1900.
Daarna het die wêreld deur ‘n wêreld oorlog gegaan van 1914 tot 1919.
En toe ‘n plaag wat meer slagoffers ge-eis het as die wêreld oorlog.
Die Russiese revolusie is wat ek bietjie wil uitlig, en daardie revolusie het ‘n verskriklike nadraai gehad in Asië, en wat later die USSR geword het.
In 1923, het 6 miljoen Ukrainse mense in ‘n enkele jaar gesterf, en nog miljoene in Rusland self.
Stalin was ‘n diktator wat geen teenstand geduld het nie, en in 1923 konfiskeer hy alles in Ukraine, Rusland, en state wat later onder kommunistiese beheer sou kom.
Dit sluit grond, vee, plase, besighede en alle besittings van waarde in.
Kleinboere se beeste, skape, hoenders, grond, alles, ook oeste op land.
So erg gaan dit, dat 6 miljoen Ukrainiers of gedood word, of van honger sterf.
Afgryslike goed gebeur as mense niks meer het nie.
Mense het hul eie kinders ge-eet.
Dit was n 100 jaar terug.
In Duitsland was inflasie so hoog, dat mense daagliks betaal is, en hul geld met mandjies moes gaan afhaal by betaalpunte.
Dit het dikwels gebeur dat die geld weggooi is, en die mandjie waarin dit gedra is, gesteel is, bloot omdat die mandjie meer werd as die geld was.
Mense het in Europa vir ‘n hongerloon gewerk, en industriële siektes het onder bevolkings gemaai.
Ons sien dikwels foto’s van die armoede wat geheers het.
Die wêreld het stadig herstel, toe kom 1929.
Die markte stort inmekaar, en die wêreld steier weer en arm mense kry die swaarste.
Ook in Suid-Afrika
In SA word Spoorweg en Yskor gestig, om die armblanke vraagstuk op te los.
In Duitsland doen Hitler sy ding, en hef Duitsland in ‘n paar jaar uit die as uit op.
In 1938, is Hitler die man van die jaar in Times se oorsig van leiers.
Hy het Duitsland in 20 jaar, weer ‘n wêreld nasie gemaak.
Duitsland het geen na oorlog skuld nie, en is ‘n top uitvoerder van gehalte produkte.
Hitler het geen skuld aangegaan nie, inteendeel, het hy die Zioniste invloed in Duitsland beperk, en hul banke begin toemaak.
Dit sou die 2de wêreld oorlog begin.
So is die wêreld weereens in ‘n oorlog.
Vir 6 jaar. En Duitsland verloor.
En sogenaamd is 6 miljoen Jode dood.
Duitsland word verdeel, USSR kry Oos Duitsland, Gegaleerde magte kry wes Duitsland.
Dis hier waar die storie begin.
In die Nuremburg hofsaak, word Duitsland skuldig bevind aan 6 miljoen Jode se dood.
Niemand praat oor die 10 miljoen Duitsers wat in Oos Duitsland vermoor is na 1945 nie. Deur Stalin.
Mans, vrouens en kinders is afgemaai, verkrag, weggevoer Siberië toe, verneder, verwoes.
Ek het navorsing daaroor gedoen.
Die Duitsers wat kon vlug, is die woude en gebergtes in, maar hul is gejag, soos diere geskiet. Gevange geneem, moes soos slawe werk vir die wat hul wel gevange geneem het, en hul laat oorleef het.
Jy sal min daarvan lees in MSM.
Ook die wat Duitsers goedgesind was, sou ‘n prys betaal, en het finansieel en fisies ‘n prys betaal.
Intussen het die wêreld aangegaan.
Niemand het ooit die Duitsers se stryd aan die groot klok gehang nie.
Die Duitsers het aan die werk gespring, weer hul verdeelde land herstel, onder die wakende oog van VSA en USSR.
USSR het Oos Duitsland gestroop, niks nuut gebou, en toe kommunisme faal, dit weer afgesmeer aan Wes Duitsland.
Met n kommunis genaamd Merkel, wat seker gemaak het verenigde Duitsland bly sosialisties, net ‘n ander woord vir kommunisties.
In Duitsland, is dit ‘n strafbare misdaad om Hitler te bespreek, asook om die holocaust te bespreek of te verdedig, jy kan 15 jaar tronk toe gaan.
Ook in VSA is dit ‘n strafregtelike misdaad.
Niemand praat oor die 10 miljoen Duitsers nie, klaarblyklik het hul dit verdien om vermoor te word, in ‘n sogenaamde vredestyd.
Dan wil ek nog iets noem.
In 1944 konfiskeer Churchill Indië se graan-oes.
Direk sterf 3 miljoen Indiërs weens hongersnood, en indirek word bereken dat 6 miljoen Indiërs oor n tydperk gesterf het a.g.v. Churchill se aksie.
Toe hy daaroor gekonfronteer is, was sy woorde “They breed like rats”.
Ek gaan nie eens VSA se aandeel in die oorloë bespreek nie. Hul het gewoonlik na die tyd toegetree en basies gaan plunder.
Hul huidige leier, wat vandag soms sy eie naam vergeet, het in 1988 ons blankes in SA as “despicable” beskryf.
Hoekom skryf ek oor hierdie goed?
Oorlog is niemand se maat nie.
Hetsy jy goed voorberei is, of glad nie voorberei nie, oorlog bring ongekende smart en leiding na jou toe.
As jou volk n gehate volk is, vir watter rede ook al, en die gety draai teen jou volk, sal jy saam jou volk gestraf word.
Die Duitse geval bewys dit.
In my loopbaan het ek gereeld saam Duitsers gewerk!
Uitnemende en briljante mense.
Moet net nooit die vraag vra oor wat in Duitsland gebeur het tussen 1939 en 1945 nie.
Hul slaan toe soos n boek, en praat nooit weer met jou op n sosiale vlak nie.
Dit is wat met ons boere in SA gebeur het ook sedert 1994.
Gedurende n kultuur dag wat ek onlangs bygewoon het, het 10 volkere in die land met trots hul kulturele geskiedenis kom uitstal, met tradisionele drag, musiek en kleredrag.
Die boere het maar power afgesteek, Karin Zoid se skewe “Afrikaners is plesierig” is voorgestel oor hoe ons is.
Nie n woord oor die bloed, sweet en swaarkry wat ons in hierdie land ingesit het nie.
Nie n woord oor ons vrouens en kinders wat ons eie velkleur mense hier kom uitmoor het nie.
Soos die Duitsers, het ons, ons stem verloor.
Ons mag nie meer daaroor in openbaar praat nie.
Wat sê ek vir julle Boervolk?
As ons nie afgemaai wil word, soos die Duitsers in 1945 nie, moet ons begin voorberei!
Nie om bosse toe te vlug nie, maar om n streep in die sand te trek, en vir die ander volke in die land te sê, hier is ek.
Kom moor my hier of hou jou bek.
Ons het mense op alle vlakke nodig om dit te doen.
Die land sal een of ander tyd ontplof, want ander volke sal ook hul grond teen mekaar begin staan.
Maar ander volke sal moet weet, die boer gaan sy grond staan, en nêrens heen vlug nie.
Eis jou reg op. Dis jou Godgegewe reg.