DORPSAANVAL – Moosrivier – Bejaardes vasgebind en beroof

Bron: Klaas Prinsloo – Witkruis Monument

https://www.facebook.com/groups/402069513474

Daar was ’n aanval op ’n bejaarde egpaar in Moosrivier tussen Groblersdal en Marble Hall in die Noord-Transvaal.

Die bejaarde egpaar se huis was binnegedring waarna die bejaarde egpaar vasgebind is en van ’n onbekende getal vuurwapens beroof is.

Elektroniese ware wat selfone en skootrekenaars insluit is ook gebuit.

Plaaswerkers aangeval naby Marble Hall

In die Marble Hall omgewing was daar ook op plaaswerkers geskiet maar niks is gebuit nie.

Dit is ook onbekend hoeveel aanvallers teenwoordig was.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui