Kernreguleerder keur Koeberg-uitbreiding goed
Suid-Afrika se kernkragreguleerder het Eskom in staatsbesit toestemming gegee om vir nog twee dekades een van twee eenhede by die enigste kernaanleg op die vasteland te bedryf aangesien elektrisiteitsvoorsiening in die land broos bly. Die Nasionale Kernreguleerder het ‘n bedryfslisensie aan die nutsmaatskappy toegestaan om eenheid 1 van die 1 940 megawatt Koeberg-stasie tot Julie…