Die verdagte se volgende hofverskyning is op 17 Julie.
Die verdagte in die skietvoorval in Ueckermannstraat op 3 Julie, waar Etienne du Preez (74) koelbloedig gewond is en Flip Minnaar (66) beseer is, het op 10 Julie 2024 in die Heidelberg se landdroshof verskyn.
Die verdagte is deur ‘n spesiale span van die SAPD op 8 Julie in hegtenis geneem.
Die verdagte se volgende hofverskyning is op 17 Julie en hy sal tot dan in aanhouding bly.