Poging tot moord – Nege polisiebeamptes in hegtenis geneem

NATAL. – Lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi het Opod, die polisiewaghond, van samewerking verseker nadat nege polisiebeamptes Donderdagoggend op aanklag van poging tot moord in hegtenis geneem is. Brig. Jay Naicker sê genl. Mkhwanazi is vasbeslote in sy benadering oor polisiebeamptes wat die wet oortree, omdat polisiebeamptes die eed geneem het om die gemeenskap te beskerm en…

Lees Meer

NUUSKOMMENTAAR – Water, Water orals is water maar nie ’n druppel om te drink

Uit die pen van Volkskrag Nuus redaksie Besoedelde water, Watersuiwering stelsels wat uitmekaarval. Strate wat in riviere verander as gevolg van gebarste pype is aan die orde van die dag. Krane met onveilige water. Krane wat leegloop is ’n algemene gesig on Suid-Afrika. Verskoning op verskoning:Suid-Afrika is ’n waterskaarste land. Daar is nie geld om…

Lees Meer

Oud-VBS-voorsitter lig die deksel op oor hoe Julius Malema en Floyd Shivambu R16,1 miljoen uit sterwende bank gegryp het

Vroeg in 2017 ‘by die EFF se dakwoonstel in Sandton’ het die VBS-plunderaar Tshifhiwa Matodzi, Julius Malema, Floyd Shivambu en Marshall Dlamini ontmoet – die resultaat van daardie vergadering het uitgeloop op R16,1 miljoen in gesteelde VBS-fondse as ‘n ‘skenking ‘ aan die EFF. Die ‘skenking’ het vir Malema en Shivambu ‘n restaurant in Soweto…

Lees Meer