Swaarkry ter wille van sondeloos
Jesus het dit nie maklik gehad op aarde nie. Hy het erg gely. Hy is uitgestoot en verwerp. Hy is valslik beskuldig. Hy is gespoeg en geslaan met swepe dat die bloed loop. Op die ou einde is spykers deur Sy hande en voete gekap en Hy is aan ’n kruis gehang. Jesus is dood…