PLAASAANVAL: Schoemanskloof pad, Machadodorp.

Bron: Witkruis Monument

Daar het nog ’n plaasaanval hierdie week plaasgevind Dit maak dit die vyfde plaasaanval in minder as ’n week.

Volkskrag Nuus wag nog vir meer inligting rondom die aanval

5 swart mans, 1 met ’n AK47 aanval wapen en nog 4 hand wapens was betrokke by die aanval. Volgens berigte was die slagoffer se wit golf met reg nr CZM805MP en haar wapens gebuit tydens die aanval.

Die voertuig is intussen teruggevind en die aanvallers het weggehardloop.

Daar is was padblokkades opgestel en ’n soektog is van stapel gestuur om die aanvallers te probeer opspoor

Opdatering:

Die aanval het Donderdagmiddag vroegmiddag gebeur. Die slagoffer is Lynette Smit. Sy woon Langs Kingfisher lodge, Schoemanskloof pad, Machadodorp.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui