Hoof van die Valke: 33 gearresteer in VBS Mutual Bank-skandaal
Hoof van die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoek (Valke), Godfrey Lebeya, sê hulle het groot vordering gemaak om van die land se ernstige misdade aan te pak. Lebeya het die media vandag ingelig oor die Valke se prestasies vir die vierde en laaste kwartaal van die 2023/24-boekjaar. Hy sê in die kwartaal onder oorsig het hulle daarin…