Marloth Park: ’n Bom wat wag om te bars

Verskeie rolspelers is van wilduitdunning wat die enigste manier is om ‘n krisis te slaan, maar tans sloer die Nkomazi Plaaslike Owerheid om goedkeuring te gee.

Meer as 210 stuks wild, sowat sowat 170 waarskynlik van die honger dood is, is die skoksyfers wat onlangs aan die lig gekom het. Dis glo na die aantal karkasse aanleiding van die twee en ’n halwe maande uit Marloth Park, ’n vakansiedorp aangrensend aan die Kruger-wildtuin, moes word.

Laevelder het in Februarie berig oor die kom wat daar onder natuurkundiges en inwoners heers oor die drastiese tekort aan weiding in die park. Deidre Joubert van Wild and Free Wildlife Rehabilitation (WFWR) het tóé al gewaarsku dat ’n slagting onder die wildlewe gedurende die wintermaande verwagte woord is.

Die groot getal wild is veral ’n gevolg daarvan dat daar die jare geen uitdunning van die moontlikheid is nie. In April is 105 karkasse verwyder, in Mei 71 en in Junie, tot dusver, nagenoeg 30. Rooibokke vorm die grootste deel hiervan.

Hierdie getalle sluit diere in wat as gevolg van ernstige beserings en dié wat so verswak het van honger, dat hulle van kant gemaak moes word, in. Jare gelede is uitdunning goed gedoen om te beheer, maar ‘n hofinterdik wat die Marloth Park Ratepayers Vereniging (MPRA) bekom dit, het ‘n stokkie hiervoor gesteek.

Cindy Benson, die voorsitter van die MPRA, het vroeër gesê die interdik is op hulle besware oor die wyse waarop die diere in die geskiedenis dele en tussen huise gegrond is.

Hulle, net soos WFWR, is dit eens dat die enigste manier om die oorbeweidingskrisis te slaan, is om dringend wild uit te dun.

“Ons het niks teen uitdunning nie, maar is nie te vinde vir die manier waarop dit gedoen word nie.” MPRA se voorstel is dat diere in bomas gevang word, na Lionspruit aangrensend tot Marloth Park verskuif word en daar uitgedun word.

Hulle het self betaal om die koste van die veriwing te befonds.

Op hierdie stadion is die Nkomazi Plaaslike Owerheid glo die stok in die spreek van die uitdunningsprojek.

Ten spyte daarvan dat daar onlangs tydens ‘n vergadering tussen die belanghebbendes in die park en die munisipaliteit ooreengekom is, is dit uitdunning in Junie sou begin, sloer die raad steeds om die groenlig te gee.

Verskeie navrae aan Cyril Rapinga, die woordvoerder van die raad het onbeantwoord gebly.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui