Mpox-gevalle styg tot 13
Suid-Afrika het ses bykomende laboratorium-bevestigde gevalle van Mpox geïdentifiseer, wat die totale aantal gevalle van sewe tot 13 neem sedert die eerste geval verlede maand aangemeld is. Die departement van gesondheid het nuwe infeksies in Gauteng en die Wes-Kaap aangemeld. Die dodetal is steeds op twee. Die eerste geval van Monkeypox, nou bekend as Mpox,…