NATAL. – ‘n Liggaam wat uit die see gespoel het, is vanoggend op Westbrook strand gevind.
Samantha Meyrick van IPSS Search & Rescue sê hulle was saam met verskeie polisie-eenhede, Marshall Security en CERT op die toneel.
Die liggaam is vir verdere ondersoek aan die Tongaat-polisie oorhandig.