Inwoners van die New Brighton Polisiestasie in Nelson Mandelabaai het foto’s gedeel van die ingang van die Polisiestasie
Wanneer ‘n Polisie stasie van die SAPD ingang jou so verwelkom, watter soort diens verwag jy? Ek het dit vanoggend geneem in Nelson Mandelabaai, nou die gevaarlikste stad in Suid-Afrika.
Volgens inwoners: Dit is die Bheki Cele-nalatenskap. Dit hoef nie so te wees nie, ons KAN regtig nie so ’n Polisiestasie vertrou nie